Hartley Sawyer (gebore 25 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Glory Daze (2010), Caper (2014), en Miss 2059 (2016).

Filmografie Televisiereekse 2008: I Am Not Infected 2010: Glory Daze 2014: Caper 2016: Miss 2059 2017: Saving the Human Race: Webisodes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu