Trever O'Brien (gebore 19 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lawnmower Man 2: Beyond Cyberspace (1996), Dodgeball: A True Underdog Story (2004), Gridiron Gang (2006), en In Time (2011).

Filmografie Rolprente 1996: Lawnmower Man 2: Beyond Cyberspace 1998: They Come at Night 2004: Dodgeball: A True Underdog Story 2006: Gridiron Gang 2011: In Time

Televisiereekse 2013: Lying for a Living

Televisierolprente 1996: Homecoming 2001: Motocrossed

Video's 1997: The Midas Touch

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu