Brian O'Connor (gebore 14 Februarie 1953) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deadly Prey (1987), Beverly Hills Cop II (1987), en Future Force (1989), en in die televisiereeks Shining Time Station (1989).
Filmografie Rolprente 1987: Deadly Prey 1987: Beverly Hills Cop II 1988: Night Wars 1989: Future Force
Televisiereekse 1989: Shining Time Station 1989: Random Acts of Variety 1993: Rumor Has It 1994: Bugged 1995: Am I Nuts?
Televisierolprente 1987: Mike's Talent Show
Video's 1994: Schemer Presents: The World According to Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu