Kevin J. O'Connor is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peggy Sue Got Married (1986), Deep Rising (1998), The Mummy (1999), en Van Helsing (2004).
Filmografie Rolprente 1986: Peggy Sue Got Married 1987: Candy Mountain 1989: Signs of Life 1995: Lord of Illusions 1998: Deep Rising 1999: The Mummy 2004: Van Helsing 2007: Flight of the Living Dead 2018: Buck Run
Televisiereekse 1994: Birdland 2000: The Others 2009: The Beast
Video's 2018: Pantucci the Greasemonkey with Kevin J. O'Connor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu