Keir O'Donnell (gebore 8 November 1978) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wedding Crashers (2005), Paul Blart: Mall Cop (2009), en American Sniper (2014).

Filmografie Rolprente 2002: In Your Face 2005: Wedding Crashers 2008: Amusement 2008: Pathology 2009: Paul Blart: Mall Cop 2009: Taking Chances 2012: Complacent 2013: A Case of You 2014: American Sniper

Televisiereekse 2010: My Generation 2016: The Crossroads of History 2017: Sun Records

Video's 2010: No Deal

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu