Leslie Odom jr. (gebore 6 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Red Tails (2012) en Murder on the Orient Express (2017), en in die televisiereekse Person of Interest (2011) en Smash (2012).

Filmografie Rolprente 2012: Red Tails 2017: Murder on the Orient Express 2018: Music 2018: The Jazz Ambassadors Only Harriet Needle in a Timestack

Televisiereekse 2004: The Big House 2006: Big Day 2011: Person of Interest 2012: Smash 2012: Broadway or Bust 2016: Billboard Charts Center 2018: Central Park

Televisierolprente 2011: Poe 2014: Michael Feinstein New Year's Eve at the Rainbow Room

Video's 2016: Leslie Odom Jr.: Autumn Leaves 2018: P!nk: Whatever You Want

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu