Aaron O'Connell (gebore 8 April 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Black Water (2018) en in die televisiereeks The Haves and the Have Nots (2013).
Filmografie Rolprente 2018: Black Water 2018: Beverly Hills Christmas II
Televisiereekse 2013: The Haves and the Have Nots
Televisierolprente 2015: A Prince for Christmas 2015: 12 Gifts of Christmas 2016: My Christmas Love 2017: With Love, Christmas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu