Raymond Ochoa (gebore 12 Oktober 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Carol (2009), Charlie: A Toy Story (2013), en The Good Dinosaur (2015).

Filmografie Rolprente 2009: A Christmas Carol 2013: Charlie: A Toy Story 2015: The Good Dinosaur 2018: Groove Street Triumph

Televisiereekse 2009: Hank 2011: Om Nom Stories 2012: Beyond the Spotlight: Hits the Streets

Televisierolprente 2011: Other People's Kids

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001