Sean O'Bryan (gebore 10 September 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raising Helen (2004), Mission: Impossible III (2006), Vantage Point (2008), en Olympus Has Fallen (2013).
Filmografie Rolprente 1999: Nice Guys Sleep Alone 2004: Raising Helen 2005: Automatic 2006: Mission: Impossible III 2008: Vantage Point 2011: JumpRopeSprint 2013: Olympus Has Fallen 2016: Smoke Filled Lungs Jumping the Gun
Televisiereekse 1995: Pig Sty 1998: Brother's Keeper 2003: Abby 2010: Persons Unknown 2019: Nice Iranian Girl
Televisierolprente 2001: True Love 2002: Julie Lydecker 2014: Sweet Surrender 2015: The House Sitter 2018: Vows: A Life Sentence
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu