Cameron Ocasio (gebore 7 September 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sinister (2012) en Love Magical (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Sinister 2018: Love Magical
Televisiereekse 2013: Sam & Cat
Televisierolprente 2014: Commando Crash
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu