Julio Oscar Mechoso is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blue Streak (1999), Jurassic Park III (2001), The Legend of Zorro (2005), en Planet Terror (2007).

Filmografie Rolprente 1999: Blue Streak 2001: Jurassic Park III 2005: The Legend of Zorro 2006: Good Cop, Bad Cop 2007: Planet Terror 2011: Magic City Memoirs

Televisiereekse 1984: Miami Vice 1991: Stat 1998: Damon 2002: Greetings from Tucson

Televisierolprente 2011: Beyond the Blackboard

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu