Ricardo Medina jr. is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Confessions of a Pit Fighter (2005) en in die televisiereekse Power Rangers Wild Force (2002) en Power Rangers Samurai (2011).
Filmografie Rolprente 2005: Confessions of a Pit Fighter
Televisiereekse 2002: Power Rangers Wild Force 2011: Power Rangers Samurai
Video's 2002: Power Rangers Wild Force: Identity Crisis
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979