Eddie Mekka (gebore 14 Junie 1952) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Evils of the Night (1985), A League of Their Own (1992), en Dreamgirls (2006), en in die televisiereeks Laverne & Shirley (1976).

Filmografie Rolprente 1982: Assignment Berlin 1985: Evils of the Night 1992: A League of Their Own 2004: Land of the Free? 2006: Dreamgirls 2006: Love Made Easy 2007: Stuck in the Past 2017: Silver Twins 2018: Sushi Tushi or How Asia Broke Into American Pro Football Jim - A Childrens Story

Televisiereekse 1976: Laverne & Shirley 1977: Blansky's Beauties 2017: Then Again with Herbie J Pilato

Televisierolprente 1983: Eubie Blake: A Century of Music 1994: Absolutely Rose Street

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021