Christian Meoli is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alive (1993), Dogtown (1997), en Bongwater (1998), en in die televisiereeks Nash Bridges (1996).
Filmografie Rolprente 1993: Alive 1994: In This Corner 1997: Dogtown 1998: Bongwater 2001: Wanderlust 2011: Apocalypse According to Doris Untitled Military Project Heart Drifters Dada
Televisiereekse 1996: Nash Bridges 2011: Episodic
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu