Chris Metzen is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Warcraft (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Warcraft

Televisiereekse 2014: Azeroth Choppers 2014: Lords of War

Video's 2012: Diablo III: Wrath

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu