Peyton Meyer (gebore 24 November 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Dog with a Blog (2012), Girl Meets World (2014), Best Friends Whenever (2015), en American Housewife (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Gibby
Televisiereekse 2012: Dog with a Blog 2014: Girl Meets World 2015: Best Friends Whenever 2016: American Housewife 2017: Versus
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu