Clark Middleton is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kill Bill: Vol. 2 (2004), Sin City (2005), Taking Woodstock (2009), en Snowpiercer (2013).

Filmografie Rolprente 2004: Kill Bill: Vol. 2 2005: Sin City 2009: Taking Woodstock 2013: Snowpiercer 2016: Trivia Night 2017: Laying Low 2018: Gutterbee

Televisierolprente 2004: $5.15/Hr.

Video's 2014: Snowpiercer: Transperceneige, From the Blank Page to the Black Screen: A Documentary by Jésus Castro-

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2020