Michael Milhoan (gebore 19 Desember 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Field of Dreams (1989), Crimson Tide (1995), Executive Decision (1996), en She's All That (1999).

Filmografie Rolprente 1989: Field of Dreams 1995: Crimson Tide 1996: Executive Decision 1998: Yakima Wash 1999: She's All That 2016: 10 Seconds to Run

Televisiereekse 1996: Something So Right 1997: Meego 2000: God, the Devil and Bob 2002: Do Over

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu