Edward Miller is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Four Letter Word (2007), The Big Gay Musical (2009), en Kiss Me, Kill Me (2015).
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu