Ezra Miller is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente We Need to Talk About Kevin (2011), The Perks of Being a Wallflower (2012), Suicide Squad (2016), en Justice League (2017).

Filmografie Rolprente 2008: Afterschool 2010: Every Day 2010: Beware the Gonzo 2011: We Need to Talk About Kevin 2011: Another Happy Day 2012: The Perks of Being a Wallflower 2014: Madame Bovary 2015: The Stanford Prison Experiment 2016: Suicide Squad 2017: Justice League 2020: Untitled The Flash Film Dali Land

Televisiereekse 2006: Cakey! The Cake from Outer Space

Video's 2017: Fantastic Beasts and Where to Find Them: Before Harry Potter 2017: Fantastic Beasts and Where to Find Them: Barebone Family 2018: Justice League: The New Heroes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu