Joshua John Miller (gebore 26 Desember 1974) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente River's Edge (1986), Near Dark (1987), Teen Witch (1989), en The Final Girls (2015).

Filmografie Rolprente 1986: River's Edge 1986: Stoogemania 1987: Near Dark 1989: Teen Witch 1991: And You Thought Your Parents Were Weird 1999: The Mao Game 2015: The Final Girls Fabulous Nobodies Supermodel Superspy

Televisiereekse 2016: Queen of the South 2018: Citizen Rose

Televisierolprente 1990: The Ghost Writer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu