Wentworth Miller (gebore 2 Junie 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Human Stain (2003), Resident Evil: Afterlife (2010), en Stoker (2013), en in die televisiereeks Prison Break (2005).

Filmografie Rolprente 2003: The Human Stain 2010: Resident Evil: Afterlife 2013: Stoker 2014: The Loft 2016: The Disappointments Room The Story of Edgar Sawtelle Uncle Charlie With a Friend Like Harry Scare Me

Televisiereekse 2005: Prison Break 2005: Making a Scene

Televisierolprente 2002: Discovering Dinotopia 2002: Evolution: The Making of 'Dinotopia'''

Video's 2005: Mariah Carey Feat. Jermaine Dupri & Fatman Scoop: It's Like That 2005: Mariah Carey: We Belong Together 2006: Making of 'Prison Break' 2009: Prison Break: The Final Break''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu