Zach Mills is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hollywoodland (2006), Mr. Magorium's Wonder Emporium (2007), Changeling (2008), en Super 8 (2011).

Filmografie Rolprente 2004: Dreams of an Angel 2006: Hollywoodland 2007: Mr. Magorium's Wonder Emporium 2008: Changeling 2011: Super 8

Televisiereekse 2011: Clue

Televisierolprente 2007: The Valley of Light 2009: Single White Millionaire 2014: Clue: A Movie Mystery Adventure

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1995