Joe Minoso is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Man of Steel (2013) en in die televisiereekse Boss (2011), Chicago Fire (2012), en Chicago P.D. (2014).
Filmografie Rolprente 2013: Man of Steel
Televisiereekse 2011: Boss 2012: Chicago Fire 2014: Chicago P.D. 2017: Angels Garage
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978