James Mitchell (29 Februarie, 1920 – 22 Januarie, 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Colorado Territory (1949), The Toast of New Orleans (1950), en The Band Wagon (1953), en in die televisiereeks All My Children (1970).

Filmografie Rolprente 1949: Colorado Territory 1949: Border Incident 1950: The Toast of New Orleans 1953: The Band Wagon 1956: The Peacemaker

Televisiereekse 1959: Too Young to Go Steady 1969: Where the Heart Is 1970: All My Children 1984: Regis Philbin's Lifestyles 1993: The Bertice Berry Show

Televisierolprente 1960: Rashomon 1960: The Man in the Moon 1964: Bitter Weird

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu