Silas Weir Mitchell (gebore 30 September 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Grimm (2011).

Filmografie Rolprente 1998: The Patriot 2006: The Phobic 2009: A Fork in the Road 2010: Circle 2018: The Amendment

Televisiereekse 2005: Making a Scene 2006: The PTA 2011: Grimm

Video's 2011: Grimm: David Giuntoli Profile 2011: Grimm: Grimm Fairytales 2011: Grimm: Grimm Makeup & VFX

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu