Al Molinaro (24 Junie 1919 – 30 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Freaky Friday (1976) en in die televisiereekse Get Smart (1965), The Odd Couple (1970), en Joanie Loves Chachi (1982).
Filmografie Rolprente 1954: Love Me Madly 1976: Freaky Friday
Televisiereekse 1965: Get Smart 1970: The Odd Couple 1974: Happy Days 1982: Joanie Loves Chachi 1990: The Family Man
Televisierolprente 1977: Great Day 1982: The Ugily Family 1999: Entertainment Tonight Presents: Happy Days - Secrets
Video's 1994: Weezer: Buddy Holly 2005: The Odd Couple Out-Takes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu