Manny Montana is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Undrafted (2016) en in die televisiereekse Graceland (2013), Power (2014), en Good Girls (2018).
Filmografie Rolprente 2008: East L.A. 2016: Undrafted 2017: I Hate the Man in My Basement
Televisiereekse 2012: Cybergeddon 2013: Graceland 2014: Power 2014: Graceland Insider 2015: South Beach 2016: Conviction 2018: Good Girls
Televisierolprente 2017: Hater
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu