Jason R. Moore is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Lonely Place for Dying (2009) en The Sorcerer's Apprentice (2010), en in die televisiereekse Kings (2009) en The Punisher (2017).
Filmografie Rolprente 2009: A Lonely Place for Dying 2010: The Sorcerer's Apprentice
Televisiereekse 2009: Kings 2009: Wed Locked 2017: The Punisher
Video's 2007: Touch 2016: The Social Engineer
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu