Shameik Moore is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks The Get Down (2016) en die film Spider-Man: Into the Spider-Verse (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Dope 2018: Spider-Man: Into the Spider-Verse

Televisiereekse 2012: Incredible Crew 2016: The Get Down

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu