Jose Moreno Brooks is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Baby Daddy (2012), Jane the Virgin (2014), Young & Hungry (2014), en Telenovela (2015).
Filmografie Rolprente 2015: Mikael Untitled Dalkurd Project
Televisiereekse 2012: Baby Daddy 2014: Jane the Virgin 2014: Young & Hungry 2015: Telenovela 2015: One Bad Choice
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu