Adam Minarovich is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chop (2011) en Pawn Shop Chronicles (2013), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Rectify (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Buy Sell Kill: A Flea Market Story 2008: Digging Up Graves 2009: Bath 2010: Exhibit A-7 2011: Chop 2013: Pawn Shop Chronicles 2018: Crazy 2 Crazy Pissed Off Clown
Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2013: Rectify
Video's 2002: Ankle Biters 2003: Wiseguys vs. Zombies
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu