Alano Miller is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wish You Well (2013) en Loving (2016), en in die televisiereekse Jane the Virgin (2014) en Underground (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Wish You Well 2016: Loving

Televisiereekse 2014: Jane the Virgin 2016: Underground

Televisierolprente 2014: Wild Blue

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu