A. D. Miles (gebore 8 November 1971) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Believer (2001), Wet Hot American Summer (2001), en Role Models (2008), en in die televisiereeks Horrible People (2008).
Filmografie Rolprente 2001: The Believer 2001: Wet Hot American Summer 2008: Role Models
Televisiereekse 2004: Cheap Seats: Without Ron Parker 2006: Dog Bites Man 2007: Wainy Days 2008: Horrible People 2009: Late Night with Jimmy Fallon 2009: Hot Sluts 2014: The Tonight Show Starring Jimmy Fallon
Televisierolprente 2002: Porn 'n Chicken 2008: Speed Freaks
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu