Nigel Miguel (gebore 8 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Space Jam (1996), Alien: Resurrection (1997), American History X (1998), en Elizabethtown (2005).

Filmografie Rolprente 1996: Space Jam 1997: Alien: Resurrection 1998: American History X 2005: Elizabethtown 2005: Virginia Four Square Miles to Glory

Televisiereekse 2005: Battlegrounds: King of the Court 2006: Instant Def

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu