Windell Middlebrooks is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Scrubs (2001), The Bernie Mac Show (2001), The Suite Life on Deck (2008), en Body of Proof (2011).
Filmografie Televisiereekse 2001: Scrubs 2001: The Bernie Mac Show 2006: Julie Reno, Bounty Hunter 2008: The Suite Life on Deck 2011: Body of Proof
Televisierolprente 2009: Ace in the Hole Region 8
Video's 2011: Yoga for Couch Potatoes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu