Fred Melamed (gebore 13 Mei 1956) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Serious Man (2009) en In a World... (2013), en in die televisiereekse Casual (2015) en Lady Dynamite (2016).

Filmografie Rolprente 2009: A Serious Man 2012: Fred Won't Move Out 2013: In a World... 2018: Lying and Stealing The Haberdasher

Televisiereekse 1990: America Tonight 1991: Silk Stalkings 1992: FTL Newsfeed 2004: The Play Is the Thing 2011: Angry Old Man & Gay Teenage Runaway 2014: Benched 2015: Casual 2016: Lady Dynamite 2016: Now We're Talking 2017: Dan Is Dead

Televisierolprente 2010: MTV's Oscar Spoof Show 2012: Onward Notre Dame 2013: Lifecasters 2013: Two Wrongs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu