E'Shun Melvin (gebore 5 Junie 2002) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Teen Wolf (2011), New Girl (2011), en Real Husbands of Hollywood (2013).
Filmografie Televisiereekse 2011: Teen Wolf 2011: New Girl 2013: Real Husbands of Hollywood
Televisierolprente Frequency
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu