David Mendenhall (gebore 13 Junie 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Transformers: The Movie (1986), Over the Top (1987), en God Bless America (2011), en in die televisiereeks General Hospital (1963).

Filmografie Rolprente 1983: Space Raiders 1986: The Transformers: The Movie 1987: Over the Top 1987: Going Bananas 1987: They Still Call Me Bruce 1989: The Secret of the Ice Cave 1990: Streets 2011: God Bless America

Televisiereekse 1963: General Hospital 1985: Punky Brewster 1985: The Berenstain Bears 1986: Our House 1986: Potato Head Kids 2009: The Lone Wolf

Televisierolprente 1984: Robo Force: The Revenge of Nazgar

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu