Charles Melton (gebore 4 Januarie 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Thinning: New World Order (2018) en in die televisiereekse Glee (2009), American Horror Story (2011), en Riverdale (2016).
Filmografie Rolprente 2018: The Thinning: New World Order
Televisiereekse 2009: Glee 2011: American Horror Story 2016: Riverdale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu