Paul McCrane (gebore 19 Januarie 1961) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fame (1980), RoboCop (1987), en The Blob (1988), en in die televisiereeks ER (1994).
Filmografie Rolprente 1980: Fame 1984: The Hotel New Hampshire 1987: RoboCop 1988: The Blob
Televisiereekse 1994: ER 1994: Under Suspicion 1996: Champs
Televisierolprente 1993: The Portrait
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu