Darius McCrary (gebore 1 Mei 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big Shots (1987), Transformers (2007), en Saw VI (2009), en in die televisiereeks Family Matters (1989).
Filmografie Rolprente 1987: Big Shots 2007: Transformers 2009: Saw VI 2010: Church 2011: Houndz from Hell 2016: Love Under New Management: The Miki Howard Story 2019: Way Out of Bounds
Televisiereekse 1989: Family Matters 2000: Freedom 2005: Committed 2014: The King Assassin Show 2015: Da Jammies
Televisierolprente 1997: Don King: Only in America 2000: Something to Sing About 2018: The Hollywood Formula with Bentley Kyle Evans
Video's 2004: The Maintenance Man 2008: Hood Hostages 2013: Will a Man Rob God?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu