James Allen McCune is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snitch (2013) en Blair Witch (2016), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Shameless (2011).

Filmografie Rolprente 2013: Snitch 2016: Blair Witch

Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2011: Shameless 2013: Gentlemen Callers 2014: The Dead Diaries 2016: Sugar Pine 7

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu