Joel McDonald is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Escaflowne: The Movie (2000) en in die televisiereekse Heroic Age (2007), Fullmetal Alchemist: Brotherhood (2009), en Space Dandy (2014).
Filmografie Rolprente 2000: Escaflowne: The Movie 2012: Code Geass: Akito the Exiled - The Wyvern Arrives 2014: New Initial D the Movie: Legend 1 - Awakening 2017: Genocidal Organ
Televisiereekse 2004: Initial D: Fourth Stage 2007: Heroic Age 2007: Big Windup! 2008: Blassreiter 2009: Fullmetal Alchemist: Brotherhood 2014: Space Dandy 2014: Lord Marksman and Vanadis 2016: 91 Days 2016: Alderamin on the Sky
Video's 2009: Sekirei: Hajimete no otsukai
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu