Jake McDorman (gebore 8 Julie 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aquamarine (2006), Live Free or Die Hard (2007), en American Sniper (2014), en in die televisiereeks Limitless (2015).

Filmografie Rolprente 2005: Echoes of Innocence 2006: Aquamarine 2007: Live Free or Die Hard 2014: American Sniper 2015: Always Watching: A Marble Hornets Story 2018: The Escape of Prisoner 614 2019: Spring Bloom

Televisiereekse 2004: Quintuplets 2007: Greek 2008: Greek Uncovered 2011: Shameless 2012: Are You There, Chelsea? 2014: Manhattan Love Story 2015: Limitless

Televisierolprente 2011: The Craigslist Killer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu