Rob McElhenney (gebore 14 April 1977) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil's Own (1997), Wonder Boys (2000), en Latter Days (2003), en in die televisiereeks It's Always Sunny in Philadelphia (2005). Hy is ook een van die ontwikkelaars, uitvoerende produsente, en die skepper van die televisiereeks, wat hom voorsien met skryf en bestuur krediete oor verskeie episodes.

Vroeë lewe McElhenney is in Philadelphia gebore, die oudste van drie kinders. Albei sy ouers is van Ierse afkoms. Hy is Rooms-Katoliek grootgemaak. Toe hy agt jaar oud was, het sy ouers geskei nadat sy ma as lesbies uitgekom het.

Filmografie Rolprente 1997: The Devil's Own 2000: Wonder Boys 2003: Latter Days 2010: It's Always Sunny in Philadelphia: Cast & Creators Live at the Paley Center

Televisiereekse 2005: It's Always Sunny in Philadelphia 2011: Riding Shotgun with Adam Pally

Televisierolprente 2004: It's Always Sunny on TV 2009: Boldly Going Nowhere 2012: Living Loaded 2015: Pariah

Video's 2007: Danny DeVito & the Contract 2007: It's Always Sunny in Philadelphia: Making of Season 1 & 2 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Dancing Guy 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Meet the McPoyles 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Sunny Side Up 2008: It's Always Sunny in Philadelphia: Sunny Side Up 2009: The Nightman Cometh Live!

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu