Da'Vone McDonald is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forgetting Sarah Marshall (2008), Get Him to the Greek (2010), The Five-Year Engagement (2012), en Walk of Shame (2014).

Filmografie Rolprente 2008: Forgetting Sarah Marshall 2010: Get Him to the Greek 2012: The Five-Year Engagement 2014: Walk of Shame 2016: Pet

Televisiereekse 2012: Little Luis 2013: The PET Squad Files

Televisierolprente 2008: Funniest Movies of the Year: 2008

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu