Josh McDermitt is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Mad Men (2007), The Walking Dead (2010), Angie Tribeca (2016), en Twin Peaks (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Life in Color 2016: Middle Man

Televisiereekse 2007: Mad Men 2010: The Walking Dead 2011: Retired at 35 2014: Headshots & Handcuffs 2016: Angie Tribeca 2016: Escape! 2017: Twin Peaks

Televisierolprente 2012: Kings of Van Nuys

Video's 2010: Iron Man 2 Table Read

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978