Charlie McDermott (gebore 6 April 1990) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frozen River (2008), Sex Drive (2008), en Hot Tub Time Machine (2010), en in die televisiereeks The Middle (2009).

Filmografie Rolprente 2006: Disappearances 2008: Frozen River 2008: Sex Drive 2010: Hot Tub Time Machine 2015: ImagiGARY

Televisiereekse 2004: Windy Acres 2009: The Middle 2015: Patricia Heaton Parties

Televisierolprente 2005: Franklin Charter 2009: Captain Cook's Extraordinary Atlas 2010: Bond of Silence 2015: Super Clyde

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu