JD McCrary (gebore 18 Julie 2007) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Lion King (2019) en in die televisiereekse K.C. Undercover (2015) en Teachers (2016).

Filmografie Rolprente 2019: The Lion King

Televisiereekse 2015: K.C. Undercover 2016: Teachers 2018: The Paynes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2007 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu